Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[DOWNLOAD] "Ek glo nie, Ek Weet" by Albert de Villiers & Zandre de Villiers # eBook PDF Kindle ePub Free

Ek glo nie, Ek Weet

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Ek glo nie, Ek Weet
  • Author : Albert de Villiers & Zandre de Villiers
  • Release Date : January 08, 2015
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,Christianity,
  • Pages : * pages
  • Size : 3249 KB

Description

Review
---
Albert en Zandré ken verseker hulle Bron. God gebruik hulle kragdadig in baie mense se lewens, veral om mense te bemoedig wat ook kinders aan die dood afgestaan het. As vriende beteken hulle vir ons geweldig baie. Juis omdat hulle lewens ons uitdaag tot 'n dieper verhouding met ons Here. Albert en Zandré is net nog 'n voorbeeld dat ons 'n Lewendige God aanbid. - Jurianne Schreuder
---

Vreugde en vrede in ‘n tyd van smart

Elke persoon moet een of ander tyd in hul lewe deel met die verlies van ‘n geliefde - ‘n ouer, ‘n eggenoot, ‘n vriend. Maar die moeilikste van als is gewoonlik die ontydige dood van ‘n kind. Dis nie net die dood van ‘n geliefde nie, maar die verlies van ‘n droom, verwagtinge en van toekomspotensiaal. Waar is God dan ten midde van dit? Kan dit Sy wil wees? Is dit moontlik om vrede en selfs vreugde te ken na so iets gebeur? Hierdie is die vrae waarmee Albert en Zandré de Villiers moes deel na die dood van hulle twee oudste kinders Zanmaré (9) en Pieter (6) in ‘n motor-ongeluk.

Albert en Zandré getuig “Ja, dit ís moontlik,” want dit is wat God vir hulle gedoen het, op ‘n bonatuurlike wyse. “Ek glo nie, EK WEET” is nie ‘n handboek van hoe om te deel met smart nie. Elke persoon se pad met die Here is uniek. Dit is die getuienis van twee mense, ‘n pappa en ‘n mamma, wat God se genade en Sy teenwoordigheid op ‘n baie spesiale manier ervaar het na die dood van hulle twee geliefde kinders. Alhoewel elkeen se pad met die Here uniek is, is dit dieselfde Here wie se belofte aan ons is “Ek sal jou nooit begewe nie. Ek sal jou nooit verlaat nie.”

Albert en Zandré het geleer om op die Here die vertrou in elke area van hulle lewe, en Hy het hulle nog nooit in die steek gelaat nie. Hy is die God wat beskerm, voorsien, genees en onderneem, dikwels op bonatuurlike wyses. “Ek glo nie, EK WEET” dokumenteer hulle ervarings en hulle ontdekkingsreis na ‘n dieper verhouding met die Here.


PDF Books "Ek glo nie, Ek Weet" Online ePub Kindle